Die Laaste Ure van Jesus 3: Liefhê soos Jesus


18 Maart 2018

Selfs toe Jesus in die grootste pyn is en die belangrikste werk aan die kruis doen, het Hy omgesien na sy familie se behoeftes en sy ma geëer soos die Bybel verlang. Ons moet leer om ander mense lief te hê soos Jesus liefgehad het. In hierdie kruiswoord leer ons iets van wat dit beteken.

Download MP3


Raamwerk