Die Laaste Ure van Jesus 2: Vandag Sal Jy Saam met My in die Paradys Wees


11 Maart 2018

Daar is baie dinge wat mense glo is waar as dit kom by redding. Maar ons leer uit hierdie gedeelte van Jesus se laaste ure dat daar net sekere vereises is om gered te word. Vandag as jy besef jy het n Redder nodig, moet jy kom.