1.5 Foto’s Van Verlossing (Deel A)


Laai Week 5 se Raamwerk af

 

LAAI DIE LEIERSGIDS AF

Oefeninge:

  • Hersien die Memoriseervers vir die week.
  • Gebruik die sketse vervat in die raamwerk om die konsep van Vryspraak weer te verduidelik. Vrae vra om seker te maak die persone in jou groep verstaan die konsep van Vryspraak. Hulle moet veral verstaan dat God ons as vrygespreek verklaar alhoewel ons nie intern moreel gemaak is nie. Kyk na die leiersvideo vir verdere verduideliking.

Bespreking:

  • Bespreek een of twee van die Geestelike Waarhede of Redigering en Toepassing vrae.
  • Fokus veral op die vrae wat die teenoorgestelde van Vryspraak aanspreek – veroordeling.
  • Help dat die persone in jou groep mooi verstaan dat as die God van die heelal jou vryspreek, wie is daar wat ‘n aanklag kan bring wat staan sal kan bly?
  • Bespreek een of twee van die Evangelie en Missie vrae.
  • Vra elkeen wat sy/haar Een Tree gaan wees vir hierdie week na aanleiding van julle gesprek. Verduidelik aan almal in jou groep dat die doel is om iets spesifiek en meetbaar te doen wat julle volgende week kan evalueer.
  • Sluit saam af in gebed en bid ook vir mekaar oor die verskillende dinge wat uitgekom het uit julle gesprek.

 

LAAI DIE MP3 AF