1.4 Die Groot Ruiltransaksie


Laai Week 4 se Raamwerk af

Opdragte vir die Week:

 

LAAI DIE LEIERSGIDS AF

Oefeninge:

  • Hersien die Memoriseervers vir die week.
  • Verduidelik die Ruiltransaksie skets vir die mense in jou groep. Maak seker almal verstaan dit

Bespreking:

  • Bespreek een of twee van die Geestelike Waarhede of Redigering en Toepassing vrae.
  • Bespreek een of twee van die Evangelie en Missie vrae. Probeer dat elkeen ‘n paar name neerskryf van mense wie nie die Here ken nie. Dit help ons besef dat ons op missie is.
  • Moedig ook die mense in jou groep aan dat indien hulle ‘n gesprek met mense het en dié hulle behoeftes bekend maak, hulle vir daardie mense sal vra of hulle sommer daar en dan vir hulle kan bid. Dit is weereens om ons te laat besef dat ons is op ‘n missie.
  • Vra elkeen wat sy/haar EEN TREE gaan wees vir hierdie week na aanleiding van julle gesprek. Verduidelik aan almal in jou groep dat die doel is om iets spesifiek en meetbaar te doen wat julle volgende week kan evalueer.
  • Sluit saam af in gebed en bid ook vir mekaar oor die verskillende dinge wat uitgekom het uit julle gesprek.

 

LAAI DIE MP3 AF