Reset 6: Liefde in Aksie


25 Februarie 2018

Christene word geken as baie dinge, maar Jesus se hart was van die begin dat ons geken sal word as mense wat buitengewoon en ongewoon liefhet. Nie soos iets of iemand wat ons in hierdie wêreld sien nie, maar liefhet soos Hy ons liefhet. Wat sal gebeur as ons hierdie beginsel RESET in ons lewens?

Download MP3


Raamwerk