Reset 4: Bold Geloof Stappe


11 Februarie 2018

Die natuurlike dinge wat gebeur hoe ouer ons word en hoe langer pad ons saam met die Here loop is dat ons beweeg van bold na boring, van risiko na minder risiko, van ʼn uitdaging na gemak. Ons moet ons geloof en vertrou RESET deur bold versoeke aan God te rig, bold stappe te neem en aan te hou beweeg wanneer God ons ʼn woord gee om te beweeg.

Download MP3


Raamwerk