1.2 Die Oplossing vir ons Nood


Laai Week 2 se Raamwerk af

Opdragte vir die Week:

 

LAAI DIE LEIERSGIDS AF

Oefeninge:

  • Hersien die Memoriseervers vir die week.
  • Laat die persone met wie jy gereël het hul Geestelike Reis deel. Vra ook vir 1 of 2 ander persone wat die volgende week hul Geestelike Reis sal kom deel.

Bespreking:

  • Bespreek een of twee van die Geestelike Waarhede of Redigering en Toepassing vrae.
  • Bespreek een of twee van die Evangelie en Missie vrae.
  • Vra elkeen wat sy/haar EEN TREE gaan wees vir hierdie week na aanleiding van julle gesprek. Verduidelik aan almal in jou groep dat die doel is om iets spesifiek en meetbaar te doen wat julle volgende week kan evalueer.
  • Sluit saam af in gebed en bid ook vir mekaar oor die verskillende dinge wat uitgekom het uit julle gesprek.

 

LAAI DIE MP3 AF