Sterker 3


7 Januarie 2018

Deel van goeie karakter is om die waarheid te praat. God praat nie altyd, slegs, net die waarheid nie – Hy is waarheid. As ons sterker wil word om in waarheid te leef en waarheid te praat in hierdie jaar, is daar ʼn paar dinge wat ons moet besef en besluit.

Download MP3