Sterker 2


31 Desember 2017

Almal van ons het geloof. Niemand het geen geloof nie. Ons plaas vertroue of geloof in allerlei dinge. Die vraag wat ons onsself moet afvra is, in wie of wat lê ons geloof? Die manier hoe ons ons geloof gaan sterker maak in hierdie jaar is om vertroue in God te sit in die proses – tussen hier en waar ons wil uitkom.

Download MP3