Sterker 1


31 Desember 2017

Ons almal is besig om ʼn storie te skryf. Ons verlede en hede en toekoms is aan mekaar verbind en ons kan dit nie skei nie. As ons ʼn beter storie in hierdie jaar wil skryf, gaan ons sekere dinge moet anders doen en ons prioriteite anders in plek stel. Watter vrae moet ons vra ten einde ʼn beter storie te skryf en sterker prioriteite te hê?

Download MP3