Reset 1 – Dink, Wees, Leef Anders


21 Januarie 2018

Wat is normaal? Normaal vir die wêreld en normaal vir kinders van God is twee verskillende dinge. Soms moet ons dinge in ons lewe RESET om weer terug te kom na wat eintlik belangrik is en eintlik van waarde is. As ons ʼn verskil wil maak in hierdie lewe moet ons anders dink, sodat ons anders kan wees, sodat ons anders kan leef. Só kan ons ʼn lewe leef wat ʼn verduideliking vereis.

Download MP3


Raamwerk