Vreugde 4: Dieper uitwerking


24 September 2017
Daar lê ʼn diep vreugde daarin om deur God verander te word en deur God gebruik te word, maar tog is daar baie Christene wat dit nie ervaar nie. Hoe kan ons sien dat ons meer verander en hoe kan ons sien dat ons meer deur God gebruik word? Hoe dieper die werking van God in ons hoe groter die uitwerking na ander mense.

Download MP3
Raamwerk