Vreugde 3: Regte gesindheid


17 September 2017

Daar is niks soos konflik in verhoudings wat maak dat ons nie vreugde ervaar nie. Paulus het duidelike beginsels neer gelê sodat ons wonderlike verhoudings kan hê en baie vreugde ervaar. Jesus het ʼn duidelike voorbeeld vir ons gestel van wat ons gesindheid moet wees.

Download MP3