Dawid en sy verpletterde drome


30 Julie 2017

Dinge werk nie altyd soos ons droom of beplan nie weens verskeie redes waaroor ons nie altyd beheer het nie. Ons het egter ʼn keuse oor hoe ons gaan reageer in daardie oomblikke. Wat doen jy in daardie oomblik wanneer dit lyk asof jou drome nie gaan waar word nie.

Download MP3
Raamwerk