Doen wat Jesus sê


11 Junie 2017

Jesus het gesê ons moet Hom liefhê met ons hele hart, ons hele siel, met ons hele verstand en AL ONS KRAG. Ons geloof moet oorgaan in aksie wat KRAG vat. Almal van ons moet ʼn volgende stap neem in gehoorsaamheid aan Jesus as Hy Here van ons lewe is. Hierdie stappe is meetbaar, maar nie altyd maklik nie. Wat is die volgende stap wat jy moet neem – GEE, GESIN, GROEI, GAAN?

Raamwerk
Download MP3