Meesterlewe 2


Hierdie kursus duur 7 weke.

Meesterlewe 2 is ‘n kursus wat voortbou op Meesterlewe 1 en jou wil leer hoe om in oorwinning te lewe as kind van God. Jy gaan ook leer hoe om jou persoonlike getuienis prakties met ander te deel.

Dit begin op Woensdag 8 Feb 2017 om 18h30-20h30. R70.

Navrae: Christa Botha 083 260 4044