Detoks jou Brein en vernuwe jou denke!


Hierdie kursus duur 6 weke

Hierdie is ‘n splinternuwe kursus wat aangebied word deur Albert Oberholzer. Kom ontdek die dinamiese wisselwerking tussen jou brein se funksionering en die vernuwing van jou denke deur die Here Jesus.

Hierdie kursus begin 15 Februarie 2017 18:30 – 20:30 by die kerk.

Navrae: Albert Oberholzer 082 202 4274