Voorhuwelikse kursus


Petrie en Ermi Spies bied die kursus aan:

Indien jy beplan om binnekort te trou nooi ons jou uit na ons voorhuweliksekursus. Ons begin die Vrydagaand om 18h-21h en die Saterdag van 8h-13h. Die R100 per paar. Indien jy dit wil bywoon of meer inligting verlang, kontak vir Aldu by aldu@kerk.co.za of by 051 4511 017

10 Maart 2017 18:00 – 21:00
11 Maart 2017 08:00 – 13:00