Ouerskap en die vorming van kleiner kinders


Ouerskap en die vorming van kleiner kinders – 6 weke

Willie Combrinck is een van ons gemeente se ouderlinge en bied hierdie kursus al vir die afgelope 6 jaar by ons gemeente aan met groot sukses. As jou kinders jonger as 6 jr oud is en jy hulle graag saam met die Here wil grootmaak, moedig ons jou sterk aan om hierdie kursus te deurloop.

Dinsdagaand 17 Oktober vanaf 18h00 in die Oostelike Moederskamer begin ons met ‘n nuwe kursus. Geen kursusfooi nie. Versorging vir klein kindertjies is beskikbaar in die Kapel.
Indien jy graag wil inskakel, gee asb jou naam op by die kerkkantoor: Magda 051-4511017.

Navrae : Willie Combrinck 0822004300