Vuurvaste Vaders


Mannebediening

Elke eerste maandag van die maand om 18:00 in die Timoteussaal kom daar manne bymekaar! Jy is welkom om in te skakel.

Vire enige navrae skakel gerus vir dr Johannes Cronjè 0825504302