Laugh Your way to a better marriage


Die Here het bedoel dat die huwelik vir ons tot groot se├źn moet wees. Baie mense kry egter baie seer. Die doel van hierdie DVD kursus is om jou huwelik te verryk. Jy gaan baie lag, baie leer en baie vriende maak. Daar is geen kostes verbonde aan die reeks nie.
As dit waar is dat lag die heel beste medisyne is, gaan hierdie naweek saam net die ding wees wat die dokter voorgeskryf het!

Hierdie kursus word nie nou aangebied nie.
Vir enige navrae skakel gerus die kerkkantoor by 051-4511017