Een 3: Wat is die een ding wat jy moet doen?


24 Januarie 2015

Almal van ons wil graag weet wat die Here se wil is met ons lewens, maar baie keer wil God net hê ons moet een spesifieke ding eers doen wat dan sal lei tot die volgende ding, en daarna die volgende ding. Wat is die een ding wat God wil hê jy moet volgende doen?

Download MP3